››

Sponsorship Opportunities

Because we know that we will never make success of our restaurant without the support of the community, we at Cardelli's try to give back to the community whenever we can. It always gives us great pleasure when we can give support to talented individuals and organisations in our community.

Andries H. Bezuidenhout (Verkoopsbestuurder Ford & Mazda Malmesbury):

Ek het begin met ovaalbaanresies in 1992 te Boland Stock Car Club in die Paarl. Na die toemaak van die klub het ek by Tygerberg Raceway aangesluit. Nadat ek bevriend geraak het met die voorsitter van Worcester Motorklub het ek aangesluit by die klub. As gevolg van werksveranderings het ek verhuis na Nelspruit, waar daar 'n klein ovaal renklub bestaan het. Ek het met die Midget Klas begin, en kort voor lank was daar 'n gesonde klas Midgets. Na 5 jaar het die boland geroep en ek is terug Paarl toe waar ek 5 jaar lank glad nie meer betrokke was by motorsport nie. Maar soos dit is het die gejeuk weer begin en ek het vir my 'n teerbaan remotor gebou en geniet dit baie om weer resies e jaag. Die huidige seisoen is soos wipplank ry maar dit gaan nie te sleg nie, met 'n 2de en 3de plek op die teerbaan en 'n eerste plek op die grondbaan.

Sponsorships Sponsorships Sponsorships Sponsorships Sponsorships Sponsorships





















Cardelli Supporters International
Have you joined yet?.
What are you waiting for?

csi gallery

What have you been up to?
Check out the latest CSI galleries to see who's been naughty and who's been nice.